Iewers vlieg daar fairy dust – Marisa Haasbroek

R85.00

Toestand: Baie goed
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 224
Uitgegee: 2014 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799366624

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Elmien droom daarvan om eendag ná skool ’n dokter te word. Maar waar sy vandaan kom, is dit ’n gróót droom. Hoewe 717 is die amptelike naam van die plakkerskamp waar sy die aantreklike Ruan ontmoet en uit die nare oom Bok se vatterige kloue moet probeer bly. ’n Onvergeetlike Aspoester-verhaal wat wys dat drome kan waar word …

Additional information

Taal / Language

Afrikaans