Description
Bokkie se amptelike gids tot rugby in Suid-Afrika. Vind uit hoe jou rugbyhelde sterstatus bereik het. Die boek dek alles oor rugby in Suid-Afrika – die reels, die spanne, die statistieke. Volg die instruksies stap vir stap om jou spel te vervolmaak. Lees oor rugby in die verlede, die kompetisies, die provinsiale spanne, en nog baie meer!





