Leer ken Emosies 2: ‘n Sefsugtige katjie – Audrey Bouquet

R30.00

Toestand:  Uitstekend
Formaat:  Hardeband
Bladsye: 32
Gepubliseer: 2007 Lux Verbi
ISBN: 9781928446262

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: SY033 Categories: , , ,

Description

Dit is die storie van ‘n katjie wat alles vir homself wil hê. Hy deel nie sy speelgoed nie en stoot die ander katjies uit die pad om eerste te wees. Nou wil niemand meer met hom speel nie!
Dit is nie net die storie van ‘n katjie wat alles vir homself wil hê nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om te deel en uiteindelik lekker saam met jou maatjies te speel.
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans