Die Mooiste Afrikaanse Sprokies – Sean Verster & Pieter W. Grobbelaar

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Hardeband
Bladsye: 224
Uitgegee: 2010 (Sesde druk) Human & Rousseau
ISBN: 9780798142649

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Hierdie verhale het deur die jare gewild en bemind gebly as deel van die rykdom van Afrikaanse volksvertellings wat, benewens nuutskeppinge, geleen het van die Wes-Europese kultuur, die Oosterse kulture en die res van Afrika.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans