Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek – Johan Smit & Nina Smit

R80.00

Toestand: Redelik (Rugkant effens beskadig)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 416
Gepubliseer: 2011 Christian Art Publishers
ISBN: 9781770009370

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

200 Bybelstories oor God se almag en liefde.

Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet.

Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring.

Die 200 stories in Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeet­lik sal maak.

Ook beskikbaar in Engels onder die title

Additional information

Taal / Language

Afrikaans