Waldo en die meermin met die blou hare – Jaco Jacobs

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 112
Uitgewer: 2021 Pan Macmillan South Africa
ISBN: 9781776250288

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Waldo en die meermin met die blou hare – Jaco Jacobs Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg – ’n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop?

Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.

Vind meer Afrikaanse kinderboeke. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

112

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Jaco Jacobs

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2021

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

Macmillan