Trompie Die Sakeman – Topsy Smith

R50.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 99
Uitgegee: 2008 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798147699

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Trompie stel ‘n sakeplan vir ‘n snoepwinkel by die skool op, maar sake verloop nie so vlot nie. Ons held is egter vasbeslote om te bewys hy is ‘n sakeman van formaat – en niemand het hom nog ooit van stryk gebring as hy eers ordentlik op dreef is nie!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans