Trompie Die Rebel – Topsy Smith

R50.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 115
Uitgegee: 2008 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798147729

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB158 Categories: , , ,

Description

Trompie besluit hy moet ’n nuwe blaadjie omslaan en ’n beter mens word. Sy bendelede is nie juis beïndruk nie, maar Trompie doen sy bes om sy medemens te help. Hy hoor by ’n vriend in die koshuis dat die kinders nie naastenby genoeg kos daar kry nie en ontferm hom dadelik oor hulle. Die daaropvolgende eetstaking wat Trompie reël, het verreikende gevolge!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans