Trompie Die Filmster – Topsy Smith

R50.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 99
Uitgegee: 2008 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798147682

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Kwaggaberg is in rep en roer wanneer tonele vir ‘n Afrikaanse film in die dorp geskiet word. Dawie hoop hy gaan die hoof kinderrol kry aangesien hy al soveel boeke oor toneelspeel gelees het en presies weet hoe ‘n akteur moet loop en praat. Hy daag Trompie-hulle uit om ook vir ‘n oudisie te gaan sodat hy kan lag vir hoe hulle gekke van hulself maak, maar dan boemerang sy plan op hom.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans