Ster En Die Skugter Vyf – Henriette Linde-Loubser

R60.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 85
Gepubliseer: 2020 (Eerste druk) Tafelberg
ISBN:9780624090793

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0079 Categories: , , ,

Description

Ster bly by haar broer en sy vrou op ‘n plaas. Een nag word sy wakker en ‘n erdvark staan langs haar bed, sy snoet op die lakens.”Kom verken die wêreld saam met my,” nooi hy. En so neem die erdvark vir Ster op ‘n nag van snuffel en ontdek. Hulle gaan op ander nagtelike ontdekkingstogte daarna, want die erdvark wil vir Ster die ander skaam diere wys, die skugter vyf: die erdvark, oewerkonyn, Kaapse luiperd, ietermagog, en wit leeu.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans