Description
’n Orkaan tref ’n arm Johannesburgse woonbuurt en Saartjie kom af op ’n tweeling wie se ouers albei in die hospitaal is. Sy kry hulle jammer en steek hulle tuis in haar speelkamer weg. Saartjie neem ook deel aan ’n radiovasvra, maar moet uit ’n onverwagse oord hulp kry om die laaste strikvraag te kan beantwoord.



