Geheime op Keurboslaan – Theunis Krogh (Tweede druk 1984)

R70.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 196
Gepubliseer: 1984 (Tweede druk) J.L. van Schaik (Edms) Bpk
ISBN: 0627002595

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH0063 Categories: , , , Tag:

Description

Keurboslaan #8

Die agtste boek in die gewilde Keurboslaan-reeks. Berrie Serfontein is in die moeilikheid. Hy hoor hoe ’n vreemde besoeker met ’n Amerikaanse aksent dreig om onbekende geheime uit sy pa – die bekende doktor Roelof Serfontein, hoof van Keurboslaan se seunskool – se verlede bekend te maak. Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm. Maar dan loop dinge verkeerd.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans