Die Jongste Meisie van Maasdorp – Stella Blakemore

R90.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 148
Gepubliseer: 2004 (Tiende uitgawe, derde druk)
ISBN: 9780798143929

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Maadorp-reeks #2

Na ‘n opwindende kwartaal van kattekwaad, middernagfeeste, Elsabe se ongelooflike transformasie, sportwedstryde en Kobie se debuut as konsertpianiste, keer die meisies van Maasdorp terug na die bekende kosskool. Maasdorp maak ook kennis met Breggie Landsberg – op negejaar die skool se jongste leerder. Gou wys Breggie dat sy nie net die skool se jongste leerder is nie, maar ook die stoutste en selfs Kobie wonder of die skool gaan bly staan!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans