Storieland – Helena J.F. Lochner

R80.00

Toestand: Redelik (Van die eerste bladsye het bietjie vuil merke)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 159
Gepubliseer: 1982 (Vierde druk) Human & Rousseau
ISBN: 0798102381

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

‘n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat ‘n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies. Lochner se lekkerlees-stories is perfek vir voorlees of selflees en die ideale bedkassieboek vir Graad 3 en hoer.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans