Spiere Smurf Die Ridder – Peyo Peyo

R25.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 32
Gepubliseer: 2011 Fantasi Books (Pty) Ltd
ISBN: 9781920475192

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: AT057 Categories: , , ,

Description

Spiere Smurf wens hy is ‘n ridder van die Ronde Tafel. Nou is sy kans! ‘n Vuursmurfende draak bedreig Smurfiedorp en dis Spiere Smurf die Ridder tot die redding! Maar hy’t nie geweet die draak is so groot nie … Maak die grootte van die ridder werklik saak of gaan dit eintlik oor die grootte van sy hart?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans