Die Smurfies – Reus Smurf

R25.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 32
Gepubliseer: 2020 ButterflySA
ISBN: 9781920475475

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: AT058 Categories: , , , ,

Description

Brilsmurf struikel oor sy voete en die pot tuimel uit sy hande… Smurfiedorp begin skielik bewe. Die Smurfies hardloop bang na skuiling. “Grote Smurf, Grote Smurf, help!” roep die reusagtige Smurf terwyl hy alles wat voorkom, plattrap.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans