Die Kinderbybel – Anne De Graaf

R80.00

Toestand: Redelik
Formaat: Hardeband
Bladsye:  399
Gepubliseer: 2006 CUM
ISBN: 9781868294411

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Bykans 300 onvergeetlike Bybelverhale word op dramatiese wyse vir kinders oorvertel.

Byna 300 onvergeet­like verhale van die Bybel word op drama­tiese en aanskoulike wyse deel van kin­ders se lewe.

Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die ver­hale bly ook deur­gaans Skrifgetrou en by elk­een word toepaslike Skrif­­ver­wy­sings gegee.

In Die Kinderbybel word die mooiste ver­hale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal ver­staan en onthou.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Children’s Bible Storybook

Additional information

Taal / Language

Afrikaans