Bitterbosbende 2: Die been in die bos – Anzil Kulsen

R60.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 87
Gepubliseer: 2020 (Eerste uitgawe) Tafelberg
ISBN: 9780624090441

Out of stock

SKU: SU002 Categories: , , , Tag:

Description

Bitterbosbende #2
Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin ‘n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van ‘n trein wat kwaai rem aanslaan en dan ‘n harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . . ‘n been? En so begin die soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief wat passasiers in die sewentigerjare vervoer het, wat daar naby ontspoor het. Wat het van die slagoffers, wat kinders en ‘n hond ingesluit het, geword?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans