Description
Neem beheer oor jou negatiewe gedagtewêreld en begin om ‘n oorvloedige lewe in Christus te ervaar.
Die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer wys hoe jy beheer kan neem oor jou negatiewe gedagtewêreld, en begin om ‘n oorvloedige lewe in Christus te ervaar. Dit sal jou toerus om oorwinning te kry oor woede, verwarring, skuldgevoelens, vrees en twyfel. Hierdie insigte sal jou help om te sien wat die vyand se strategie is en sy leuens te ontmasker, om destruktiewe gedagtepatrone te verander, jou denke te vernuwe, krag en bemoediging te verkry en bo alles, die stryd in jou gedagtes te wen.