Die Daniel-Plan – Rick Warren, Daniel G. Amen, Mark Hymen

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 368
Gepubliseer: 2013 (Eerste druk) Christelike Uitgewersmaatskappy

 

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Wil jy graag fisiek, emosioneel en geestelik gesonder leef? Dan is Die Daniel-plan vir jou bedoel. Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman moedig met hierdie leefplan lesers aan om hul gesondheid net so belangrik as hul gees te ag. Die plan fokus op vyf basiese beginsels: Vertrou op God se krag (geloof); Eet gesonde en lekker kos (kos); Beweeg in die rigting van goeie gesondheid (fiksheid); Dink beter en skerper om sukses te behaal (fokus en gebruik jou brein); Genesing vir jou lewe (jou vriende se rol). Rick Warren en sy medeskrywers nooi lesers om die beginsels in die boek in 40 dae daadwerklik toe te pas. Die boek bied ook resepte en oefen-idees en lesers kan op die webtuiste gaan kyk vir meer ondersteuning. Die Daniel-plan is ’n radikale gesondheidsboek wat wereldwyd gelees en geleef gaan word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans